B Verbruikerswetenskappe

Wat behels ‘n graad in Verbruikerswetenskappe?

Die samestelling van die Suid-Afrikaanse verbruikersbevolking wat toegang tot die markomgewing verkry het, het gedurende die afgelope aantal jare verander. Die rol van die verbruikerswetenskaplike is om hierdie verbruikers se behoeftes ten opsigte van voedsel, kleding en tekstiele aan te spreek. Verbruikerswetenskaplikes kan dus hulle kennis en vaardighede gebruik om verbruikers te help om hulle lewensvaardighede en sosio-ekonomiese situasie te verbeter.

Wat is die keuringsproses vir die graad?

Voornemende studente is onderhewig aan ʼn keuringsproses wat uit die volgende

komponente bestaan:

  • akademiese prestasie;

Besonderhede van die keuringsvereistes en -prosedures kan van die keuringsafdeling by beroeps -en kursusvoorligtingsdienste verkry word.