Studente komitee vir Verbruikerswetenskappe

'n Studente komitee vir Verbruikerswetenskappe word jaarliks gekies deur Verbruikerswetenskappe studente. Hulle is 'n akademiese komitee, maar hulle verskaf ook buitemuurse aktiwiteite vir studente, wat wissel tussen sosiale geleenthede, gassprekers, gemeenskapsbetrokkenheid en nog baie ander opwindende geleenthede, wat verseker dat Verbruikerswetenskappe studente goeie blootstelling en ervaring kry.

 

Amanda Potgieter
Voorsitter 1ste jaars belange en Tug
potgieteramanda005@gmail.com

Natasha Coetzee
Onder-voorsitter, Akademie en Klagtes
natasha.coetzee97@gmail.com
Vonn-Lee Robbertse
Sektretaresse, Argiewe en Publikasies
vrobbertse@gmail.com

 

Marschel Tomlinson
Modeparade en Klerasie
marschel.me@gmail.com

Melissa de Castro
Sosiaal en Skakeling
melissdc@icloud.com
Tarina Nel
Finansies en Borge

 

Anneh Pretorius
Bemarking en Werwing
anneh.sophia@gmail.com

Zandri Dirker
SJGD
dirkerzandri@gmail.com