Die Instituut vir Sielkunde en Welstand bied 'n professionele sielkundige diens vir elite en ontwikkeling atlete en hoë vlak presteerders.

Ons dienste sluit in:

  • Span- en individuele intervensie
  • Psigometriese assesserings m.b.t. prestasie en welstand
  • Fasilitering van hoëprestasie-spanomgewings
  • Implementering van prestasieprosesse
  • Optimalisering van prestasie onder druk
  • Bioterugvoer

MyPlayers en Suid Afrikaanse Rugby Legends Vertroulike Hulplyn

Die ISW het in 2015, as deel van die uitbreiding van die instituut se dienste, 'n verhouding met die Suid-Afrikaanse Rugby-unie (SARU) gevestig om aspekte van prestasie en welstand onder Suid-Afrikaans elite rugbyspelers aan te spreek. Gevolglik is die ISW sedertdien die eksklusiewe verskaffer van prestasiedienste aan die Springbokke, SA Mans- en Vroue-sewesspanne, SARU se elite skeidsregters, en het in samewerking met My Players (huidige professionele rugbyspelers) en die Vereniging vir Suid-Afrikaanse Rugbylegendes (voormalige professionele rugbyspelers) 'n nasionale vertroulike hulplyn van stapel gestuur. Die ISW het as deel van die Welstand- en Kliniesedienstekomponent van die program 'n netwerk van ervare kliniese en voorligtingsielkundiges opgebou om as medewerkers van die ISW en diensverskaffers op te tree. Hierdie ervare sielkundiges ondersteun spelers deur individuele psigoterapiesessies van aangesig tot aangesig te verskaf.

Ontmoet die span van sielkundiges

Bloemfontein (Cheetas)

Dr. Jacques Jordaan – Voorligting siellkundige

Justin Coetzee – Klieniese sielkundige

Cape Town (Stormers)

Dr. Irene Strydom  - Voorligting en Opvoedkunde silekundige

East London (Border)

Lorna Schofield – Voorligting siellkundige

George (Eagles)

Estelle Crause – Klieniese sielkundige

Kempton Park (Falcons)

Kirsten Watkins – Voorligting siellkundige

Corné Peach – Klieniese sielkundige

Kimberly (Griquas)

Dr. Jannie Fouche – Klieniese sielkundige

Johannesburg (Lions)

Ellie Dykema-Hansen – Voorligting siellkundige

Dr. Marlene Arndt – Klieniese sielkundige

Kogila Thangavelu – Voorligting siellkundige

Nelspruit (Pumas)

Dr. Jacob van Zyl – Klieniese sielkundige

Pretoria (Blue Bulls)

Ilé Schutte – Voorligting siellkundige

Ellie Dykema-Hansen – Voorligting siellkundige

Potchefstroom (Leopards)

Instituut vir Sielkunde en Welstand – NWU

Port Elizabeth (Kings)

Kempie van Rooyen – Klieniese sielkundige

Anéke Venter – Voorligting siellkundige

Wellington (Boland)

Dr. Irene Strydom – Klieniese en opvedkunde sielkundige