Oorsig

Die doel van die Instituut vir Sportwetenskap en -ontwikkeling (ISWO) is om talent te identifiseer en ontwikkel en sportprestasie te verbeter. Die ISWO is deel van die akademiese honneursprogram in Sportwetenskap en is in die gebou van die Hoëprestasie-instituut (HPI) by die Fanie du Toit-sportterrein.