Prof
Nicole Stieger
Posbeskrywing: 
Medeprofessor: Navorsing
Telefoon: 
+27 18 299 2282
Faks: 
+27 87 231 5432
Fisiese adres: 
G2 Kamer G08, Potchefstroomkampus
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
BPharm, MSc [Farmaseutika], PhD [Farmaseutika]
Kundigheid: 
aste-toestand eienskappe van geneesmiddels; Polimorfisme
Background: 

Nicole Stieger is ‘n medeporfessor by die “Solid-state Pharmaceutical Innovation and Nanotechnology (SPIN)” navorsingsgroep.  Haar fokus setel in vaste-toestand geneesmiddel chemie en nano-deeltjies.  Prof Stieger is the uitvinder/mede-uitvinder van verskeie patente en is die outeur/mede-outeur van ‘n aantal navorsingsartikels wat in eweknie geëvalueerde wetenskaplike joernale verskyn het.  Sy het ook haar navorsingsresultate by verskeie internasionale wetenskaplike konferensies voorgedra.