Personeel - Sielkunde

  Mev Alicia Le Grange

  Lektor
  +27 18 285 2570
  Alicia.LeGrange@nwu.ac.za
  Gebou E8, KamerG26, Potchefstroom
  BSc Gesondheidswetenskappe, BSc Hons Sielkunde, MSc Voorligtingssielkunde, NGOS (Senior & FET)

  Prof Caroll Hermann

  Medeprofessor
  018 389 2496
  Caroll.hermann@nwu.ac.za
  Gebou A17, Kamer 135, Mahikeng
  BPsych, MS (ClinPsych), PhD
  Ekosielkunde, sosiale media studies

  Me Cheryl Petersen

  Lektrise
  +27 18 299 1482
  Cheryl.Petersen@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer K11, Potchefstroom
  M.A. Navorsingsielkunde; M.A. Counselling Psychology; HDE (P / G)
  Belangstellings in verskillende aspekte van ontwikkelingsielkunde, sielkundige assesserings, loopbaanberading en psigoterapie.

  Prof Choja Akpovire Oduaran

  Professor; Vakgroep-adjunkleier
  +27 18 389 2901
  22590110@nwu.ac.za
  Gebou F3, Kamer 3.1, Potchefstroom
   Phd Berading en Menslike Dienste, Msoc Kliniese Sielkunde
   Gemeenskaps-, gesins-, geslags-, kommunikasie-, werkslewe- en intergenerasionele verhoudingsnavorsing

  d Christiaan Bekker

  Senior Lektor, Adjunkdirekteur: Skool vir Psigososiale Gesondheid
  +27 16 910 3418
  christiaan.bekker@nwu.ac.za
  Gebou A13, Kamer 119, Vanderbijlpark
  PhD Psychology, BA, BA Hons Teologie, BA Hons Psigologie, MA Positiewe Psigologie (Sielkunde)
  Positiewe Psigologie (Sielkunde)

  Dr Daniel Letsoalo

  Primêre Navorser en Studieleier
  0658831821/0814274566
  44025998@nwu.ac.za
  Ipelegeng Child and Family centre, Gebou F3, Mahikeng
  B.A. (Social Sciences)
B.A. Hons (Psychology)
M.A. Clinical Psychology and DLitt et Phil/Ph.D
  Mental Health, Indigenous Knowledge Systems, Sexuality and African Psychology

  Prof Elmari Deacon

  Adjunk-direkteur: Skool vir Psigososiale Gesondheid, Waarnemende Skool vir Psigososiale Gesondheid Direkteur
  +27 18 299 1728
  Elmari.Deacon@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G19, Potchefstroom
  PhD (Sielkunde), MA (Kliniese sielkunde), BCom Hons (Sielkunde), BCom (Bedryfsielkunde)
  Kinderterapie, Positiewe Sielkunde, Aanpassing by die hantering van diabetes

  Prof Esmé van Rensburg

  Professor
  +27 18 299 1727
  Esme.VanRensburg@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer K15, Potchefstroom
  PhD (Kindersielkunde)
  Kinderpsigopatologie, Kinderpsigoterapie, Sielkundige Evaluering van kinders, gesinne geraak deur egskeiding en Etiek.

  Mnr Hershel Meyerowitz

  Lektor
  +2718 285 2569
  27654753@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G27, Potchefstroom
  Bsc Gedragsgenetika, Hons Sielkunde, MA Kliniese Sielkunde
  Sielkunde, Identiteit, Sosiale Media, Nie-verbale kommunikasie

  Dr Ingrid Opperman

  Primêre Navorser en Studieleier
  +27 18 299 2698
  ingrid.opperman@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G16, Potchefstroom
  MA Navorsingsielkunde (Wits), PhD Sielkunde (Wits)
  Navorsingsmetodes, psigometrie en kognitiewe sielkunde, neuropsigologie

  Prof Johan Potgieter

  Professor
  +27 18 285 2389
  Johan.Potgieter@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer 131, Potchefstroom
  BSc (Sielkunde & Fisiologie); MSc (Kliniese Sielkunde); PhD (Sielkunde).
  Optimale funksionering van individue, groepe en gemeenskappe. Ek fokus spesifiek op die fasilitering van veerkragtigheid en sielkundige sterk punte deur middel van avontuur of natuurgesteunde terapie.

Prof Karel Botha

  Prof Karel Botha

  Volle Professor, NRF Navorser, Promoter wn Vakgroepleier
  +27 18 299 1726
  Karel.Botha@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer 125, Potchefstroom
  BA (Sielkunde); BA (Hons) Sielkunde; MA (Kliniese Sielkunde); PhD (Sielkunde)
  Kliniese Sielkunde, spesifiek selfregulerende en aanpassende gedragsisteme.

  Mev Lelanie Malan

  Senior Lektrise
  +27 18 285 2571
  Lelanie.Malan@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G25, Potchefstroom
  BSc (Sielkunde en Fisiologie); BSc (Hons) Sielkunde; NGOS; MSc (Kliniese Sielkunde); MSc (Navorsingsielkunde)
  Stel belang in Kwalitatiewe Navorsingsmetodologie, Gerontologie, Projekbestuur, Kinder en Volwasse patologie en terapie, Familie dinamika, Trauma en Affek reguleringsteorie.

  Me Mianda Erasmus

  Lektrise: Programleier Sielkunde
  +27 18 389 2334
  Mianda.Erasmus@nwu.ac.za
  Ipelegeng Sentrum, Kamer 1.1, Potchefstroom
  BMus; BMus Hons; BAHons (Sielkunde); BAHons (Taalstudie: Frans); MA (Navorsingsielkunde); MA (Frans: Die onderrig van Frans as 'n vreemde taal)
  Studiebeurs van Onderrig en Leer: Ondersteuning van eerstejaars, groot klasse, gebruik van tegnologie, uitstekende onderrig op tersiêre vlak.

  Mrs Nikiwe Kwaeng

  Tydelike Dosent
  018 389 2367
  Nikiwe.Kwaeng@nwu.ac.za
  Gebou A17, Kamer 124, Mahikeng
  M.SocSci in Kliniese Sielkunde
  Kinder-, Adolessent- en Volwasse Psigopatologie

  Dr Petro Erasmus

  Senior Lektor
  +27 18 389 2386
  Petro.erasmus@nwu.ac.za
  Gebou A17, Kamer 143, Mahikeng
  PhD(Opvoedkundige Sielkunde), MEd, Meesters (Voorligting en Berading)
  Neuro-ontwikkelingsafwykings, neuropsigologie van wiskundeprestasie

  Dr Ruan Spies

  Senior Lektor
  +27 18 285 2388
  Ruan.Spies@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer 121, Potchefstroom
  PhD Sielkunde (2015) VU Amsterdam
M.A. Kliniese Sielkunde (2009) NWU
Hons. B.A. Sielkunde (2008) NWU
B.A. Kommunikasiekunde (2006) NWU  
  Volwasse Psigopatologie en Gehegtheidsteorie.

  Mev Shaheda Khota

  Dosent
  +27 16 910 3504
  shaheda.khota@nwu.ac.za
  Gebou A13, Kantoor 112, Potchefstroom
  MA Kliniese Sielkunde, Hons. Sielkunde, BA. Sielkunde
  Kinder-, Adolessent- en Volwasse Psigopatologie Dwelmmisbruik

  Dr Shanaé Theunissen

  Lektor
  +2716 910 3420
  shanae.theunissen@nwu.ac.za
  Building A13, Room 121, Potchefstroom
  BA Sielkunde, Soiologie en Tale, Hons Sielkunde, MA Kliniese Sielkunde, Besig met 'n PhD in Sielkunde
  Geslagsgebaseerde geweld, Trauma Fortologie, Intervensienavorsing

  Dr Tamlynn Jefferis

  Senior Lektrise
  +27 16 910 3414
  tamlynn.jefferis@nwu.ac.za
  Gebou A13, Kamer 122, Potchefstroom
  PhD Sielkunde; MA Navorsingsielkunde; Hons Sielkunde; BA Sielkunde en Engels
  Sosiale navorsing

  Me Tebello Mabusela

  Lektrise
  +27 18 299 2610
  Tebello.mabusela@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G28, Potchefstroom
  B. Maatskaplike werk, B. Soc. Sc (Hons) Sielkunde, MA Voorligtingsielkunde
  Psigososiale veerkragtigheid, positiewe welstand en suksesvolle aanpassing van individue, groepe en gemeenskappe.

  Dr Tertia Oosthuizen

  Primêre Navorser en Studieleier
  +27 18 299 2132
  Tertia.Oosthuizen@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer 128, Potchefstroom
  Hoër Diploma in Onderwys; BA; BA (Hons) Bedryfsielkunde; MA (Bedryfsielkunde); MA (Voorligtingsielkunde); PhD (Sielkunde)
  Navorsingsmetodes, psigometrie en kognitiewe sielkunde

  Prof Vicki Koen

  Medeprofessor
  +27 18 299 1745
  12976121@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G122, Potchefstroom
  PhD Sielkunde
MA Navorsingsielkunde
MA Positiewe Sielkunde
MA Sielkunde
  Navorsingsielkunde; Positiewe sielkunde

  Prof Werner de Klerk

  Medeprofessor / Navorsings-sielkundige
  +27 18 299 1725
  12998699@nwu.ac.za
  Gebou E8, Kamer G24, Potchefstroom
  BA (Menslike Bewegingskunde en Sielkunde); BA (Hons) Sielkunde; MA (Navorsingsielkunde); PhD (Sielkunde)
  Kwalitatiewe Navorsingsmetodologie; Welstand van skole (skoolklimaat vanuit n sielkundige perspektief)