Profile
Title
Mr
Name and surname
Duren Fillies
Job title
Junior Dosent
Telephone
018 285 2681
E-mail
23743344@nwu.ac.za
Physical address
Fanie du Toit Sportgronde , Gebou K21
Campus
Potchefstroom
Qualifications

B.A  Hons Sportwetenskap

Expertise
Video-analise, Afrigtingswetenskap (Rugby)
Background

Ek is 'n junior lektor by NWU Potchefstroom. Ek is 'n aktiewe individu en geniet dit om buite te wees. Tans is ek 'n afrigter by die NWU-rugbyinstituut. Op die oomblik werk ek aan my meestersgraadtesis in sportwetenskap getiteld "Die verhouding tussen angs, pre-prestasie roetine, en doelskopprestasie onder rugby unie doelskoppers".