Oorsig
Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die bevolkings van Suid-Afrika, Afrika en die wêreld deur middel van onderrig, navorsing, dienste en gemeenskapsontwikkeling.
Studierigtings
Ontdek
In ander media
-
Cultivating hope during the pandemic- Klerksdorp Rekord
-
- The Citizen