Tuis

 

Oorsig

Die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe se visie is om ’n skool van uitnemendheid in die ontwikkeling en opleiding van studente in die velde van menslike bewegingskunde, biokinetika, rekreasie, sportwetenskap en afrigtingskunde te wees sodat hulle vir die mense van Suid-Afrika en Afrika-praktisyns, leiers en innoveerders in hierdie toegepaste velde kan wees.

Die missie van die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe is om goed afgeronde kundiges in die velde van menslike beweging, sport, gesondheid en rekreasie te lewer wat aan die behoeftes van hierdie velde binne die land kan voldoen.

 

Neem 'n virtuele toer om ons kursusse te verken en maak seker dat u al u opsies ken!