Profile
![](/sites/health-sciences.nwu.ac.za/files/files/staff/Marelize-Vergottini.jpg)
Title
Dr
Name and surname
Marelize Vergottini
Job title
Senior Lektor
Telephone
016 910 3417
E-mail
Marelize.Vergottini@nwu.ac.za
Physical address
Gebou A21, Kamer G17.7
Campus
Vanderbijlpark
Qualifications
B.Soc.Sc - Maatskaplike werk (UFS), MSW (NWU), PhD (NWU)
Expertise
Skool maatskaplike werk en alle aspekte wat direk daarmee verband hou, soos kinders en die subsisteme in die onderwysstelsel van ouers en onderwysers
Background
My navorsingsfokus is primêr op Skool maatskaplike werk en alle aspekte wat direk daarmee verband hou, soos kinders en die subsisteme in die onderwysstelsel van ouers en onderwysers. Tesame met hierdie navorsingsfokus is my belangstellings gefokus op alle dienste aan kinders. In 'n totaal ander fokusarea stel ek 'n groot belangstelling in proefwerk en alle maatskaplikewerkdienste wat met hierdie veld verband hou binne die regstelsel.