Philosophiae Doctor in Farmasie met Farmasiepraktyk

Die doel van ons PhD-program is om farmaseutiese wetenskaplikes toe te rus met gevorderde teoretiese en praktiese kennis in verskillende farmaseuties-wetenskaplike en praktykdissiplines.  Met hierdie kwalifikasie kan die student tot ’n verbreding van die leierskapsbasis vir innovasie bydra.

Die struktuur van die program is soos volg:

Kwalifikasie- en programkode: 8ED P04; Kurrikulumkode: G901P

Modulekode Beskrywende naam Krediete
FPKG971 Tesis: Farmasiepraktyk 360
Totale krediete vir die kurrikulum 360

 

Kontak ons:

Prof Martie S Lubbe

Prof Johanita R Burger