Profile
Title
Prof
Name and surname
Johan du Plessis
Job title
Direkteur: OHHRI
Telephone
+27 18 299 2434
E-mail
johan.duplessis@nwu.ac.za
Physical address
F10-G08A, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications

PhD in Beroepshigiëne

Expertise
Beroepshigiëne, Fisiologie, Toksikologie
Background

Prof du Plessis het ’n BSc, BSc Honneurs (Fisiologie), MSc (Fisiologie) en ’n PhD (Beroepshigiëne) grade verwerf. Hy het ‘n Y2 navorsingsgradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang in 2014. Hy het onderrig-leer ondervinding in fisiologie, toksikologie en beroepshigiëne. Tot op hede het hy 30 Meestersgraad- en PhD-studente begelei en meer as 30 artikels in geakkrediteerde vaktydskrifte gepubliseer. Sy navorsingsfokus en kundigheid is op blootstelling aan chemiese stressors in die werksplek. Dit sluit die assessering van die potensiële blootstellingsrisiko, assessering van die werklike vlakke van blootstelling en die beheer van blootstelling in. ’n Ander nasvorsingsbelangstelling is regulerende toksikologie, in besonder beroepsblootstellingsdrempels.