IN VIVO KLINIESE ASSESERINGS

IN VIVO KLINIESE ASSESSERINGS

 

Produkaansprake:

Teenverouderingsvlekke en teenpigmentasie, eenvormige gelaatskleur

 

Toetsprofiel:

Meting van melamienverandering oor ’n tydperk


Produkaansprake:

Fermheid, elastisiteit

 

Toetsprofiel:

  • Meting van hidrasie  van die stratum corneum (kapasitansiemetode).
  • Meting van vel-elastisiteit ten opsigte van die boonste vellaag deur middel van die vakuummetode
  • Meting van veloppervlakstruktuur deur oppervlak evaluering van lewendige vel.

Produkaansprake:

Bevogtiging, voedsaamheid

 

Toetsprofiel:

  • Meting van hidrasie van die stratum corneum (kapasitansiemetode)
  • Meting van veloppervlakstruktuur deur oppervlakevaluering van lewendige vel.
  • Meting van droogheid van vel – grootte van en getal korneosiete
  • Die grootte van en getal korneosiete
  • Meting van sebuminhoud (vellipiede) van die velstruktuur en sekresie per oppervlak-area.

Produkaansprake:

Herstel, vernuwing, beskerming, streling, velversperring

 

Toetsprofiel:

  • Meting van hidrasie van die stratum corneum (kapasitansiemetode)
  • Meting van veloppervlakstruktuur deur oppervlak-evaluering van lewendige vel
  • Meting van veldroogheid (grootte van en getal korneosiete)
  • Meting van sebuminhoud (vellipiede) van die veloppervlak en die sekresie per oppervlak-area
  • Meting van eriteem (rooiheid)
  • Meting van veltemperatuur
  • Meting van vel-pH
  • Meting van trans-epidermale waterverlies (TEWL)

_________________________________________________________________________

Produkaansprake:

Anti-plooi, volume-effek, vernuwing

 

Toetsprofiel:

  • Meting van vel-elastisiteit van die boonste vellaag deur middel van die vakuummetode
  • Meting van veloppervlakstruktuur deur oppervlak-evaluering van lewendige vel

___________________________________________________________________________

 

In vivo veiligheidstoetse:

Finale produk lokale toleransie-/verdrabaarheidstoetse:

Toetsprofiel:

  • 24-uur- okklusie toetse
  • “Human Repeat Insult” toetse (HRIPT)”
  • Meting van eriteem- (rooiheid-)-verandering
  • Meting van trans-epidermale waterverlies (TEWL)

__________________________________________________________________________