Profile
Title
Me
Name and surname
Cynthia Ramotsehoa
Job title
Senior Lektor
Telephone
+27 18 299 2062
E-mail
cynthia.ramotsehoa@nwu.ac.za
Physical address
F12-113, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications

MSc in Beroepshigiëne

Expertise
Beroepshigiëne
Background
My belangrikste navorsingsfokus is die beroepsblootstelling van buite werkers aan ultraviolet bestraling. Die primêre doel van die navorsing is om 'n basislyn dosis blootstelling van hierdie werkers te vestig, aangesien daar geen beroeps blootstellingslimiete in Suid-Afrika beskikbaar is nie en daar nog beperkte navorsing in hierdie verband gedoen is. Die sekondêre doel is om 'n databasis van die aantal werkers te vestig wat geneig is om blootgestel te word, asook hul kennis van die betrokke gevolge vir hul gesondheid en doeltreffendheid van die klere wat voorsien en gedra word, te evalueer. Oor die langtermyn streef ek daarna om my voetspoor te verbreed deur met ander nasionale en internasionale navorsers in hierdie veld aan projekte saam te werk.