Profile
Title
Dr
Name and surname
Shanaé Theunissen
Job title
Lektor
Telephone
+2716 910 3420
E-mail
shanae.theunissen@nwu.ac.za
Physical address
Building A13, Room 121
Campus
Vanderbijlpark
Qualifications
BA Sielkunde, Soiologie en Tale, Hons Sielkunde, MA Kliniese Sielkunde, Besig met 'n PhD in Sielkunde
Expertise
Gesondheidsorg Professionele Ontwikkeling, Geslagsgebaseerde Geweld, Intervensie Navorsing, Gemengde Metode Navorsing
Background
My navorsing fokus op die ontwikkeling van sterkpunte-gebaseerde trauma-ingeligte intervensieriglyne vir trauma-oorlewendes. Ek is passievol oor professionele ontwikkeling en om te ondersoek hoe klinici binne die veld van sielkunde hul kliënte meer effektief kan bedien.