Profile
Title
Dr
Name and surname
Xander Flemming
Job title
Senior Dosent
Telephone
+27 18 299 1621
E-mail
xander.flemming@nwu.ac.za
Physical address
Gebou G16, Kantoor 264
Campus
Potchefstroom
Qualifications
PhD in Transdissiplinêre Gesondheidswetenskappe, M.Soc.Sc; B.Psig (Voorligtingsielkunde)
Expertise
Sterkte-gebaseerde benaderings; Gemarginaliseerde bevolkings; GBMSM-welstand; Positiewe sielkunde; Gesondheidstelsel leierskap
Background
My navorsing ondersoek sterkte-gebaseerde benaderings tot die bevordering van welstand onder gemarginaliseerde groepe, verken hoe positiewe sielkunde toegepas en herontwerp kan word binne die Afrika-konteks om veerkragtigheid en agentskap te beklemtoon, en ondersoek hoe die versterking van gesondheidstelsel leierskap responsiewe gesondheidsorg omgewings kan ondersteun. Die integrasie van kwalitatiewe metodologieë, transdissiplinêre benaderings en gemeenskap geleide navorsing staan sentraal tot my werk.