Profile
Title
Dr
Name and surname
Cleo (MC) Mokhaneli
Job title
Senior Lektor
Telephone
+27 18 299 2293
E-mail
Cleo.Mokhaneli@nwu.ac.za
Physical address
F12-115, Potchefstroomkampus, Potchefstroom
Campus
Potchefstroom
Qualifications
PhD in Fisiologie
Expertise
Stikstofoksied
Background
Dr Mokhaneli is aangestel as 'n senior lektor en navorser op die gebied van Kardiovaskulêre fisiologie. Haar navorsingsfokus is op die betrokkenheid van stikstofoksied en ontwikkeling van kardiovaskulêre siektes. Haar spesifieke belangstellings sluit in homoarginien en die kardiobeskermende effekte daarvan. Sy is 'n lid van die Suider-Afrikaanse Hipertensievereniging (SAHS), Golden Key International Honor Society, en 'n lid by die International Society of Hypertension.