Nuttige skakels

 

http://www.ish-world.com/
Die webblad van die Internasionale Vereeniging van Hipertensie verskaf interessante inligting oor hul aktiwiteite. Verskeie personeel van HART is ook lede van die ISH.

 

http://www.eshonline.org/
Die Europese Vereeniging van Hipertensie is baie aktief met jaarlikse kongresse waar die nuutste vordering in hipertensie navorsing kommunikeer word. Hierdie kongresse word ook deur lede van HART bygewoon.

 

http://www.hypertension.org.za/

Die Suid-Afrikaanse Hipertensie Vereeniging het 'n webblad met skakels na verkeie belangrike hulpbronne oor hoë bloeddruk en inligting aangaande hul twee-jaarlikse SAHS kongres. Die huidige president van die vereeniging is ook 'n personeellid van HART.

 

http://www.escardio.org/Guidelines-&-Education/Clinical-Practice-Guidelines/Arterial-Hypertension-Management-of

The European Society of Cardiology (ESC) organises internationally recognised conferences of which the ESC Congress is the flagship meeting in Europe. The ESC has various sub-bodies such as councils, working groups and communities contributing to the understanding of cardiovascular pathology.

 

WêRELD HIPERTENSIE DAG