Profile
               
Title
              Dr
          Name and surname
              Esmé Jansen van Vuren
          Job title
              Senior Lektor
          Telephone
              +27 18 299 2080
          E-mail
              esme.jansenvanvuren@nwu.ac.za
          Physical address
              F12-106, Potchefstroomkampus
          Campus
              Potchefstroom
          Qualifications
              PhD in Fisiologie
Expertise
              Kardiovaskulêre en Neuropsigofisiologie
          Background
              Dr Jansen van Vuren is 'n senior lektor en navorser op die gebied van Fisiologie. Haar navorsingsbelangstellings is om kardiovaskulêre siektes en psigiatriese versteurings as mede-morbiditeite in Afrika-bevolkings te ondersoek. Sy is 'n lid van die American Heart Association (AHA), Physiology Society of Southern Africa (PSSA) en die Southern African Neuroscience Society (SANS).
