Profile
               
Title
              Dr
          Name and surname
              Leandi Lammertyn
          Job title
              Mede-Professor
          Telephone
              +27 18 299 2435
          E-mail
              Leandi.Lammertyn@nwu.ac.za
          Physical address
              F12-107, Potchefstroomkampus
          Campus
              Potchefstroom
          Qualifications
              PhD in Fisiologie, Nagraadse onderwyssertifikaat - VOO fase
Expertise
              Hemostase, metaboliese risiko faktore en kardiovaskulêre siekte
          Background
              Prof Lammertyn is 'n Mede-Professor in die Fisiologie department by die Noordwes Universiteit. Addisioneel vorm sy ook deel van die Hipertesie in Afrika Navorsingspan waar sy kardiovaskulêre navorsing doen. Sy is die hoofnavorser van die Sympathetic activity and Ambulatory Blood Pressure in Africa studie. Haar eie navorsing ondersoek metaboliese, kardiovaskulêre en leefstyl merkers en hoe dit verband hou met mikrovaskulêre veranderinge, veral in die Suid-Afrikaanse populasie.
