Profile
               
Title
              Sr
          Name and surname
              Adéle Burger
          Job title
              Bestuurder: Hipertensie Navorsings- en Opleidingskliniek
          Telephone
              +27 18 299 2076
          E-mail
              adele.burger@nwu.ac.za
          Physical address
              F11-106, Potchefstroomkampus
          Campus
              Potchefstroom
          Qualifications
              MCur, BTech Beroepsgesondheid en Primêre Gesondheidsorg
Expertise
              Gedrags- en Lewenstyl verandering op KVS voorkoming
          Background
              Sr. Burger is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit bestuur, koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit bloedversameling, EKG en 24-uur bloeddruk monitering. Haar eie navorsingsbelangstellings is gedrags- en lewenstyl verandering op kardiovaskulêre siekte voorkoming.
