Profile
               
Title
              Dr
          Name and surname
              Lisa (AS) Uys
          Job title
              Senior Lektor
          Telephone
              +27 18 299 2004
          Fax
              +27 18 285 2260
          E-mail
              lisa.uys@nwu.ac.za
          Physical address
              F11-107, Potchefstroomkampus
          Campus
              Potchefstroom
          Qualifications
              PhD in Fisiologie
Expertise
              Outonome beheer van die kardiovaskulêre stelsel
          Background
              Dr Uys is deel van die span betrokke by die uitvoer van verskillende projekte binne die Hipertensie Navorsing-en Opleidingskliniek kliniek op kampus. Haar verantwoordelikhede sluit koördinasie en opleiding van nagraadse studente in, sowel as die uitvoer van verskeie metings wat insluit die EKG, 24-uur bloeddruk monitering en dinamiese retinale vaat analise. Haar eie navorsingsbelangstellings is die betrokkenheid van verskeie komponente van die outonome senuweesisteem by die regulering van die kardiovaskulêre sisteem, veral tydens stresvolle situasies.
