Profile
Title
Dr
Name and surname
Elriena Eksteen
Job title
Akademiese bestuurder
Telephone
+27 18 299 2023
E-mail
Elriena.eksteen@nwu.ac.za
Physical address
Fanie du Toit Sportsgronde,Gebou K21
Campus
Potchefstroom
Qualifications
PhD, MBA, Honneurs in Sportwetenskap, Honneurs in Rekreasiekunde, B.Comm Sportbestuur-graad
Expertise
Sportbestuur
Background

In 1993 het ek ingeskryf as 'n eerstejaar B.Comm-sportbestuurstudent aan die Potchefroom Universiteit vir CHO, wat ek in 1995 voltooi het. In 1996 het ek 'n honneursgraad in rekreasie gevolg deur 'n honneursgraad (1997) in Sportwetenskap. In 1998 is ek aangestel as assistentbestuurder aan die Potchefstroomse Universiteit Hokkie-akademie, waar ek die akademie tot 2007 bestuur het. In 2008 is ek aangestel as junior lektor in die Skool vir Biokinetika, Ontspanning en Sportwetenskap. Nadat ek my MBA in 2011 voltooi het, is ek bevorder tot lektor in die skool. In 2016 het ek my PhD in Menslike Bewegingskunde (Sportbestuur) voltooi en is ek in 2017 tot senior lektor bevorder. In Januarie 2018 is ek nuut aangestel as akademiese bestuurder in die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe.