Profile
Title
Dr
Name and surname
Henriëtte Hammill
Job title
Senior Lektor
Telephone
+27 18 285 2562
E-mail
henriette.hammill@nwu.ac.za
Physical address
HPI212
Campus
Potchefstroom
Qualifications
PhD Biokinetika
Expertise
Biokinetika, rehabilitasie, ortopedie, sport, beserings
Background

Dr Henriëtte Hammill is 'n gekwalifiseerde Biokinetikus en het nagraadse navorsing gedoen in die fokusarea van Biokinetika, Rehabilitasie, Ortopedie, Sport en Beserings. Dr. Hammill geniet die verskillende velde van Biokinetika en was gelukkig om onderrig te gee in die verskillende velde van hierdie beroep. Blootstelling aan verskillende aspekte het haar geleer dat haar belangstelling lê in die rehabilitasie van sport en die ortopedie in die Biokinetika-beroep. Tans doseer sy die modules, Ortopedie vir honneurs, derde en tweede jaar, terwyl sy navorsing op die gebied van netbal doen en die werk ten volle geniet.