Kwalifikasies & Programme
Aanlayn aansoeke vir die 2026 Ope Dag en die Honneursprogram in 2026 sal op 'n later datum aangekondig word.
Vir meer inligting oor die Bachelor of Health Sciences Honneurs in Fisiologie, druk hier.
Vir meer inligting oor nagraadse studies in die veld van FISIOLOGIE:
Nuttige inligting
Nagraadse administrasie
Instapdiens: Gebou F1 - kamer 257
E-pos: higherdegree-enquiries@nwu.ac.za