Kliniese Farmasie

 

Die vakgroep Kliniese Farmasie is gemoeid met onderrig en navorsing rakende kliniese aspekte van aptekerswese.

Vakke wat deur die vakgroep aangebied word is:

  • Patologie
  • Gesondheidskunde
  • Kliniese Farmasie
  • Gevorderde Primre Sorggeneesmiddelterapie.