Kort Kursusse

 

Die Noordwes-Universiteit se Skool vir Farmasie bied verskeie sertifikaat-/kort- leerprogramme aan. Hierdie afstandsonderrig kursusse word aangebied vir die doeleindes van voortgesette professionele ontwikkeling. Ons poog om bekostigbare en gehalte hoër onderwys binne die bereik van elke apteker en ander gesondheidspraktisyn te bring wat kwalifiseer vir toelating. 

Vir meer inligting kontak andy.dekoker@nwu.ac.za