Kortkursusse

Wat is 'n kortkursus 'n Kortkursus of kortleerprogram is opleiding wat oor 'n kort tydperk (een dag tot 10 maande) aangebied word. Hierdie tipe program lei gewoonlik tot 'n bywoning of bevoegdheidsertifikaat en lei NIE tot enige addisionele kwalifikasie/registrasie by die SARV nie. Die doel van kortkursusse is om geleenthede te bied vir deurlopende professionele ontwikkeling van gesondheidswerkers.

Die volgende kortkursusse word tans deur die NWU Skool van Verpleegkunde aangebied:

  1. Short Course in Ophthalmic Nursing
  2. Short Course on Integrated Management of Childhood Illness
  3. Short Course on Primary Clinical Care (PC) 101
  4. Short Course on Neurodevelopmental Supportive Care of the Preterm Infant

Rig navrae aan ClinicalEd@nwu.ac.za of +27 (0)16 910 3569.