Profile
Title
Prof
Name and surname
Anja Franken
Job title
Mede-professor
Telephone
+27 18 299 2437
E-mail
anja.franken@nwu.ac.za
Physical address
F10-G11, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications

PhD in Beroepshigiëne

Expertise
Beroepshigiëne
Background

Prof Anja Franken se navorsing fokus op die in vitro vel deurlaatbaarheid van platinum groep metale en die verskillende faktore wat moontlik die vel deurlaatbaarheid kan beïnvloed. Haar fokus het uitgebrei na die ondersoek  van die vel as ‘n grens en werksplek faktore wat die effektiwiteit van hierdie grens kan beïnvloed. Sy is geregistreer as ‘n Beroepshigiëne Tegnoloog by die Southern African Institute for Occupational Hygiene (SAIOH). Prof Franken doseer voorgraadse modules in Beroepshigiëne en sy is deel van die span wat die eerste professionele graad in Beroepshigiënein Suid Afrika (BGW in Beroepshigiëne) ontwikkel het.