Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI)
Loopbaanmoontlikhede
Wetgewing vereis dat werkgewers beroepshigiëniste indiensneem of om gebruik te maak van beroepshigiëne konsultante. Sommige potensiële werkgewers mag die volgende insluit:
- SASOL
- Stadsrade
- Industrieë
- Mynmaatskappye (Anglo American, BHP Billiton, Impala Platinum ens.)
- Eskom
- National Institute for Occupational Health (NIOH)
- WNNR
- Departement van Arbeid (DoL)
- Beroepshigiëne-konsultante
- Goedgekeurde Inspeksie Owerhede (AIAs).
- Daar is internationaal ook groot aanvraag vir gekwalifiseerde beroepshigiëniste.