Profile
Title
Prof
Name and surname
Sonette du Preez
Job title
Medeprofessor
Telephone
+27 18 285 2689
E-mail
dupreezsonette@nwu.ac.za
Physical address
F10-G09, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications
PhD in Beroepshigiëne
Expertise
Beroepshigiëne
Background
Mev du Preez is ‘n lektor en navorser in die veld van Beroepshigiëne. Haar navorsing fokus op die gesondheids risikos betrokke by laagvervaarding prosesse (3D druk werk) by fasiliteite regoor Suid-Afrika. Haar navorsing sal bydrae tot belangrike inligting vir die opleiding vir operateurs rakende gesondeheids kwessies. Mev du Preez doseer voorgraadse modules in Beroepshigiëne en sy is geregistreer as ‘n Beroepshigiëne Assistent by die Southern African Institute for Occupational Hygiene (SAIOH).