MHSc (Beroepshigiëne)

OHHRI

Magister in Gesondheidswetenskappe (MHSc) Beroepshigiëne 

203160 G851P

 

Die doel van hierdie kwalifikasie is die opleiding van nagraadse studente ten einde hulle te bemagtig om op n hoogs gespesialiseerde vlak te kan funksioneer as beroepshigiëniste in die industrie en as navorsers. Die program word as 'n voltydse kontakkurrikulum aangebied en bestaan uit vier gedoseerde modules en 'n skripsie. Die minimum duur van die kwalifikasie is een jaar.

Vir meer inligting oor die MHSc in beroepshigiëne, klik hier.