Navorsingsamewerking

 

Beroepshigiëne en-gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI)

 

Navorsingsamewerking

 

 

Navorsingsamewerking met die industrie, in besonder die platinummyn-industrie, wat n betekenisvolle voetspoor in die Noordwes Provinsie het is een van ons Primêre sterkpunte. Nietemin is samewerking met ander navorsingsentiteite van die NWU (bv. HART, Pharmacen) en ander nasionale (bv. Mediese Navorsingsraad) en internasionale (bv. Die Nasionale Instituut vir Beroepshigiëne en -gesondheid, VSA) navorsingsorganisasies goed gevestig. Van ons nasionale en internasionale samewerking en ooreenkomste sluit die volgende in:

Nasionaal

  • Mediese Navorsingsraad, Pretoria
  • WNNR, Pretoria
  • AngloAmerican, Johannesburg
  • Universiteit van die  Witwatersrand, Johannesburg
  • Kumba Iron Ore, Kathu
  • Anglo Coal, eMalahleni
  • Universiteit van Stellenbosch, Stellenbosch
  • Sentale Universiteit van Tegnologie, Bloemfontein
  • Vaal Universiteit van Tegnologie, Vereeniging

Internasionaal

  • NIOSH, USA
  • Universiteit van Woolongong, Australia
  • Unversiteit van Antofagasto, Chile
  • Universiteit van Otago, Nieu  Seeland
  • Cornell Universiteit, VSA