Profile
Title
Prof
Name and surname
Ruan Kruger
Job title
Professor, Subtemaleier: Epidemiologie en voorkoming wetenskap
Telephone
+27 18 299 2904
Fax
+27 18 285 2432
E-mail
Ruan.Kruger@nwu.ac.za
Physical address
F11-101, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications

PhD, ISHF, FESC

Expertise
Pediatriese hipertensie en vroeë kardiovaskulêre siekte ontwikkeling
Background

Prof Ruan Kruger is ’n C1-gegradeerde navorser en die huidige President van die Childhood Hypertension Consortium of Africa (CHCAfrica). Hy is die Uitvoerende Hoof van die SA Heart® Vereeniging en op die Raad van die Suid-Afrikaanse Hipertensievereniging (SAHS). Hy het genootskapstatus by die European Society of Cardiology (FESC) en die International Society of Hypertension (ISHF), en dien op die ISH African Regional Advisory Group. Hy is ook betrokke by die International Pediatric Hypertension Association (IPHA) en lei verskeie pediatriese navorsingstudies in Suid-Afrika, insluitend die ExAMIN Youth SA-studie. Prof Kruger lewer ’n aktiewe bydrae tot wêreldwye gesondheidsbewustheid, die ontwikkeling van hipertensieriglyne en opvoedkundige veldtogte wat daarop gemik is om hipertensie en kardiovaskulêre siektes reeds vanaf ’n jong ouderdom te voorkom.