Konsultasies

 

 

As deel van die Etiekkantoor se werk bied ons geleenthede aan navorsers om konsultasies te reël met die akademiese personeel binne die Etiekkantoor om navorsers by te staan met die ontwikkeling van hul navorsingstudies.

 

Konsultasies kan gereël word deur me Leanie van Ronge (vir Prof Minrie Greeff) te kontak by 018-299 2089.

 

Konsultasie navrae (vir Prof Minrie Greeff):

Mev Leanie van Ronge
  Senior Administratiewe Assistent
  +27 18 299 2089
  leanie.vanronge@nwu.ac.za
Gebou G16, Kamer 136, Potchefstroom