Internasionale samewerkende projekte (befonds)
- Teasdale Corti is a multinational study focusing on prospective urban and rural epidemiology. The study is a prospective cohort study that will track changing lifestyles, risk factors and chronic diseases using periodic standardised data collection in urban and rural areas of fourteen countries in transition, including South Africa. Lees meer
- RN4CAST is 'n internasionale samewerkingstudie met multinasionale vergelyking. Die doel van die RN4CAST-projek is om tipiese voorspellingsmodelle uit te brei met faktore wat in ag neem watter impak eienskappe van werksomgewings en die kwalifikasies van die verpleegkundige-arbeidsmag op die behoud van verpleegkundiges, produktiwiteit en pasiëntuitkomste het. Lees meer
- COST
Selfgeïnisieerde projekte
- RISE
- KT in Health Care / CREAM
- RESUS
- LEGXiS
- QIIP
- Nurse and midwife scholarship development
- Supporting Newborn Development
Navorsingsamewerking in ander navorsingsentiteite
- African Unit for Trans-disciplinary Research (AUTHeR)
- PURE is 'n multinasionale studie wat op toekomstige stedelike en landelike epidemiologie (Prospective Urban and Rural Epidemiology) fokus. Die studie is 'n toekomstige kohortstudie wat veranderende lewenstyl, risikofaktore en chroniese siektes opvolg deur periodieke gestandaardiseerde data in stedelike en landelike gebiede in veertien lande in die oorgangsfase te versamel. Lees meer
- Hypertension in Africa Research Team (HART)
- OPTENTIA navorsingsprogram op die Vanderbijlparkkampus.
- SEBOKA
- Global homelessness and poverty
Primêre implementering van kundigheid / voorsiening van diensprojekte
- NEQUIP
- Transnet - Phelophepa Health Care Train
- Bokamoso ba rona
- MCHNLA
- BPINSA
- DAAD Initiative
Stuur 'n e-pos aan Francois Watson indien jy verdere vrae het, of skakel hom op +27(0)18 299 1874.