PhD (Beroepshigiëne)

Philosophiae Doctor (PhD) Beroepshigiëne (OHHRI)

 

805104 G901P

Die doel van hierdie kwalifikasie is om aan 'n student wat reeds oor n magistergraad in die veld van Beroepshigiëne beskik of oor n kwalifikasie wat as gelykwaardig erken word, in staat te stel om by wyse van n doktorale proefskrif bewys te lewer dat hy/sy 'n definitiewe wetenskaplike bydrae gelewer het tot die ontwikkeling van nuwe kennis en/of toepasbare vaardighede. 'n Verdere doel van die kwalifikasie is om Suid-Afrika te voorsien van wetenskaplike navorsers wat oor breë teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede in beroepshigiëne beskik. Die kurrikulum word op n voltydse en deeltydse basis aangebied. Die minimum duur van die graad is twee jaar en die maksimum drie jaar.

Vir meer inligting oor die PhD in beroepshigiëne, klik hier.