Personeel
Direkteurskantoor

Prof Lesetja Legoabe
Direkteur 018 299 2182 Lesetja.Legoabe@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer 101A, Potchefstroom PhD (Farmaseutiese Wetenskappe) Farmaseutiese ChemieMnr Tebogo Kgaile
Administratiewe Beampte 018 389 2490 Tebogo.Kgaile@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer 101, Potchefstroom Honneursgraad met spesialisasie in sakebestuurSubprogramleiers

Prof David N'Da
Navorsingsprofessor 018 299 2256 david.nda@nwu.ac.za Gebou G16, Kamer 210, Potchefstroom MSc, PhD (Chemie) Medisinale- en sintetiese chemie; Ontdekking van nuwe teen-malaria geneesmiddels
Prof Dr De Wet Wolmarans
Medeprofessor 018 299 230 dewet.wolmarans@nwu.ac.za Gebou G23, Kantoor 315, Potchefstroom B.Pharm., M.Sc., Ph.D.
Prof Minja Gerber
Navorsingsprofessor 018 299 2328 minja.gerber@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer G11, Potchefstroom PhD, MSc, PG Dip, BPharm Kundigheid (slegs een lyn) Transdermale en aktuele geneesmiddelaflewering tesame met nano-geneesmiddel afleweringsvoertuie om geneesmiddelafleweringsoptimering van verskillende aktiewe (farmaseutiese, kosmetiese en kosmetiese) te bewerkstellig.Hoof van Sentrale Laboratoriums

Prof Chrisna Gouws
Navorsingsprofessor 018 285 2505 chrisna.gouws@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer G13, Potchefstroom PhD (Biochemie) Selkultuurmodelle; Farmakokinetiese interaksies
Prof Frank van der Kooy
Navorsingsprofessor 018 299 2236 frank.vanderkooy@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer G16, Potchefstroom Fitochemie, etnofarmakologie
Prof Wilna Liebenberg
Navorsingsprofessor +27 18 299 4357 wilna.liebenberg@nwu.ac.za G2 Kamer G09, Potchefstroomkampus, Potchefstroom BPharm, MSc [Farmaseutiese Chemie], DSc [Farmaseutiese Chemie] Vaste-toestand eienskappe van geneesmiddels; PolimorfismePharmacen Navorsers

Prof Anél Petzer
Mede-Professor +27 18 299 4464 12264954@nwu.ac.za Gebou G16, Kantoor 228, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B.Pharm MSc (Farmaseutiese Chemie) PhD (Farmaseutiese Chemie)
Prof Awie Kotzé
Dekaan +27 18 299 2223 awie.kotze@nwu.ac.za G16, 234A, Potchefstroom, Potchefstroom BPharm, MSc in Farmaseutika, PhD in Farmaseutika Optimisering van Geneesmiddelaflewering
Prof Brian Harvey
Professor +27 18 299 2238 Brian.Harvey@nwu.ac.za Gebou G23, Kamer 305, Potchefstroom BPharm, BSc (Hons-Farmakologie), MSc, PhD Psigo- en neurofarmakologie; gedragsfarmakologie; neurowetenskappe; skitsofrenie, depressie; angstoestande
Dr Dewald Steyn
Senior Lektor +27 18 299 4483 Dewald.Steyn@nwu.ac.za Gebou G16, Kantoor 128, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B.Pharm, M.Sc. (Farmaseutika), Ph.D. (Farmaseutika)
Prof Gisella Terre'Blanche
Professor: Farmaseutiese Chemie +27 18 299 2264 Gisella.Terreblanche@nwu.ac.za Gebou G16, Kamer218, Potchefstroom BPharm, MSc, PhD Geneesmiddelontdekking, diermodelle, radioligandbindingstudies
Dr Hannlie Hamman
Program Leier: Voortgesette Onderrig +27 18 299 4073 Hannlie.Hamman@nwu.ac.za Gebou G23, Kantoor 202, Potchefstroomkampus, Potchefstroom BPharm, MSc: Farmaseutika
Prof Jacques Petzer
Professor +27 18 299 2260 Jacques.Petzer@nwu.ac.za Gebou G16, Kantoor 128, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B.Pharm, MSc (Farmaseutiese Chemie), PhD (Farmaseutiese Chemie)
Prof Jan Steenekamp
Direkteur en Mede-Professor +27 18 299 2276 Jan.Steenekamp@nwu.ac.za Gebou G16, Kantoor 130, Potchefstroomkampus, Potchefstroom BPharm, BSc Honns (Farmakologie), MSc (Farmaseutika), PhD (Farmaseutika) Formulering van orale vaste doseervorms, Deeltjiegroottebepaling van roumateriale asook vloeibare doseervorms, Fisies-chemiese beginsels van toepassing op doseervormontwikkeling, spesifiek orale vaste doseervorms.
Prof JH (Sias) Hamman
Professor +27 18 299 4035 sias.hamman@nwu.ac.za Gebou G16, Kamer 119, Potchefstroom BPharm, MSc (Farmaseutika), PhD (Farmaseutika) In vitro farmakokinetika, kruie-geneesmiddel interaksies, funksionele bystowwe, geneesmiddel absorpsiebevordering, 3D selkulture.
Prof Joe Viljoen
Professor +27 18 299 2272 Joe.Viljoen@nwu.ac.za Gebou G16, Kantoor 123, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B Pharm, MSc: Farmaseutika, PhD Farmaseutika
Dr Liezl Badenhorst
Senior Lektor +27 18 299 2278 Liezl.Badenhorst@nwu.ac.za Gebou G16, Kantoor 127, Potchefstroomkampus, Potchefstroom BPharm, MSc: Farmaseutika, PhD Farmaseutika
Prof Linda Brand
Vakvoorsitter en Mede-Professor +27 18 299 2233 linda.brand@nwu.ac.za Gebou G23, Kantoor 309, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B.Pharm, M.Sc. (Farmakologie), PhD (Farmakologie) Neuropsigofarmakologie met fokus op gedragstudies, neurochemiese analise en mikrodialise as tegnieke
Prof Lissinda du Plessis
Mede-Professor +27 18 299 4246 Lissinda.DuPlessis@nwu.ac.za Gebou G23, Kantoor 113, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B.Sc Gesondheidswetenskappe, B.Sc Honns Fisiologie, M.Sc Fisiologie, PhD Biochemie Toksikologie, Selbiologie, Geneesmiddel aflewering
Prof Richard Beteck
Medeprofessor 018 299 2249 Richard.Beteck@nwu.ac.za Gebou G16, Kamer 226A, Potchefstroom BSc (Biochemie), MSc (Medisinele Chemie), PhD (Farmaseutiese Chemie) Sintetiese medisinale chemie
Dr Stephan Steyn
Senior Lektor 018 299 2228 Stephan.Steyn@nwu.ac.za Gebou G23, Kamer 313, Potchefstroom BPharm (PCDT | PIMART); MMed (Clin Pharm); MSc; PhD (Pharmacol) Mitochondriale (dis)funksie in depressie (dieremodelle)
Dr Theunis Cloete
Senior Lektor +27 18 285 2661 13061372@nwu.ac.za Gebou 23, Kamer 323, Potchefstroom BPharm, MSc (Farmaseutiese chemie), PhD (Farmaseutiese chemie) My navorsing fokus op sintetiese organiese chemie, antimikrobiese geneesmiddels en diere studies.
Prof Tiaan Brink
Professor +27 18 299 2234 Tiaan.Brink@nwu.ac.za Gebou G23, Kantoor 304, Potchefstroomkampus, Potchefstroom B.Pharm; MSc. (Farmakologie); PhD. (Farmakologie) Biomolekulêre en neurogedragsfarmakolgie, kardiovaskulêre geneesmiddels en geneesmiddels in seksuele gesondheid.Finansies

Me Elmarie du Preez
Administratiewe Beampte (Verkryging) +27 18 299 2269 elmarie.dupreez@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer 109, Potchefstroom Nasionale Sertifikaat Persoonlike Assistent VerkrygingOndersteuningspersoneel


Me Madelein Geldenhuys
Senior Laboratoriumtegnikus +27 18 299 4264 madelein.geldenhuys@nwu.ac.za G16, Kamer 208, Potchefstroomkampus, Potchefstroom
Dr Mmbulaheni Happiness Netshimbupfe
Senior Laboratorium Tegnikus 018 299 4484 Happiness.Netshimbupfe@nwu.ac.za Gebou G2, Kamer G17, Potchefstroom PhD met Wetenskap in Omgewingswetenskap Soogdierselkultuur; Anti-kanker sifting van medisinale en kruie plante en Plant Omgewing Stres Fisiologie
Me Sarah Makoba
Senior Laboratorium Tegnikus 018 299 2221 S.Makgoba@nwu.ac.za Gebou G16, Kamer 221, Potchefstroom Baccalaureus Scientiae Honneurs Biologiese toets