Profile
Title
Prof
Name and surname
Yolandi Breet
Job title
Mede-Professor
Telephone
+27 18 299 2442
E-mail
21195706@nwu.ac.za
Physical address
F12-111, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications

PhD in Fisiologie

Expertise
Arteriële styfheid en vroeë vaskulêre veroudering
Background

Prof. Yolandi Breet is 'n medeprofessor in Fisiologie en 'n navorser op die gebied van hipertensie. Haar spesifieke navorsingsbelangstellings sluit die styfheid van groot arteries en vroeë vaskulêre veroudering in. Sy beskik oor 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NRF) en is ook 'n lid van die Association for Research into Arterial Structure and Physiology (ARTERY). Sy is die hoofnavorser van die Attended and Unattended Blood Pressure in Africans (AvU BP)-studie. Sy dien op die Raad van Direkteure van die Suid-Afrikaanse Hipertensieraad (SAHS) en tree ook op as mederedakteur vir die joernaal Artery Research.