Personeel - Maatskaplike werk

Prof Alida Herbst
Direkteur: Skool vir Psigososiale Gesondheid (Vol professor, NRF-gegradeerde navorser en promotor) +27 18 299 4079 Alida.Herbst@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer G19, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk); MA (Maatskaplike Werk met spesialisering in spelterapie); PhD (Maatskaplike Werk) Die Psigososiale Gesondheid van individue, groepe en gemeenskappe met spesiale verwysing na aanpassing ná trauma en verlies.
Mnr Charl Gertse
+2716 910 3432 Charl.Gertse@nwu.ac.za Gebou 9A kantoor G17.6, Vanderbijlpark B (Maatskaplike Werk)
Prof Cornelia Wessels
Mede- Professor +27 18 299 1683 Cornelia.Wessels@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 214, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk), MA (Maatskaplike Werk), PhD (Maatskaplike Werk). Forensiese Maatskaplike Werk, Huweliks- en Gesinsterapie, MIV/VIGS.
Dr Elizabeth Smit
Programleier, Adjunk Direkteur: Skool vir Psigososiale Gesondheid +27 18 389 2459 Elizabeth.Smit@nwu.ac.za Blok A, Kamer 207, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk), MA (Maatskaplike Werk) & PhD (Maatskaplike Werk)
Prof Elma Ryke
Professor / Vakvoorsitter +27 18 299 1687 Elma.Ryke@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 207, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk), Nagraadse Filosofie Diploma, MA (Geestesgesondheid); PhD (Maatskaplike Werk). Psigososiale welstand van volwassenes & huishoudings, omgewingsterktes, beleid & praktyk, substans afhanklikheid.
Dr Elzahne Simeon
Lektor +27 18 299 1676 Elzahne.Simeon@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 212, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk), MA (Maatskaplike Werk), Phd (Maatskaplike Werk) Wetgewing rakende kinders.
Mev Fatima Mmusi
Lektor +27 18 299 1676 Fatima.Mmusi@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 215, Potchefstroom BA (Maatskaplike werk) MA (Kliniese Maatskaplike werk) Kinder- en Jeug beskermming – spesialiseer in jeug met gedragsprobleme
Dr Lucé Pretorius
Lektor (Maatskaplike werk) 016 9103428 21619247@nwu.ac.za PhD in Maatskaplike Werk, Meesters in Maatskaplike Werk Kliëntgeweld, bestuur van aggressiewe gedrag, beveiliging van gesondheidswerkers, beleidsontwikkeling, asook berading met kinders en jeugdiges
Dr Marelize Vergottini
Dosent (Maatskaplike werk) 016 910 3417 Marelize.Vergottini@nwu.ac.za Gebou A21, Kamer G17.7, Vanderbijlpark B.Soc.Sc - Maatskaplike werk (UFS), MSW (NWU), PhD (NWU) Skool maatskaplike werk en alle aspekte wat direk daarmee verband hou, soos kinders en die subsisteme in die onderwysstelsel van ouers en onderwysers
Prof Ngeniswe(Ngeni) Henrietta Ntombela
Medeprofessor +27 18 389 2350 Ngenisiwe.Ntombela@nwu.ac.za Blok A, Kamer 201, Potchefstroom D Phil(Social Work) UNIZULU; Masters in Medical Science Social Work(UKZN);BASW(HONS)UNIZULU; BA(Psychology)(HONS)UNIZULU);BASW(UL);Certificate in Project Management(Boston University) ;Certificate at Masters Level on Short Course in Service Learning(SCSL) Supervision of Masters and PHD’s, School Social Work, Social Policy, Employee Assistance and Wellness Programme, Gender and Gender Based Violence, Community work & Community Development, Service Learning, Trauma CounsellingMe Olebogeng Tladi
Junior Dosent +27 18 389 2454 Olebogeng.Tladi@nwu.ac.za ADC Gebou, Blok B, Kamer 235, Potchefstroom Master of Social Work
Dr Pieter Boshoff
Senior Lektor - Primêre navorser en studieleier +27 18 299 1676 Pieter.Bosshoff@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 216, Potchefstroom MA (Maatskaplike Werk); PhD (Maatskaplike Werk) Militêre Trauma (Suid Afrikaanse Polisie Diens)
Dr Roslind Mokwele
Senior Lektor +27 18 299 1684 12166456@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 216 , Potchefstroom PhD Maatskaplike werk Ontwikkelingsmaatskaplike werk en ontwikkelingsbeleid vir maatskaplike welsyn.
Dr Sufran Smith
Senior Lektor +27 18 299 1682 Sufran.Smith@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 218, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk), MA (Forensiese Praktyk); PhD (Maatskaplike Werk). Forensiese Maatskaplike Werk, WHP Maatskaplike Werk
Mev Tasleem Sayed
Senior Lektor +27 18 299 1676 20062621@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 204, Potchefstroom BA (Maatskaplike Werk), BA Honneurs (Sielkunde) MA (Maatskaplike Werk), M.A (Positiewe Sielkunde). Geestesgesondheid, welstand, menslike veerkragtigheid en covid-19
Ms Tiisetso Tshehle
Dosent +27 16 910 3567 Tiisetso.Tshehle@nwu.ac.za Magisterkuns Maatskaplike Werk
Me Tracy Mkwanazi
Junior Lektrise +27 16 910 3560 tracy.mkwanazi@nwu.ac.za Gebou 9A, Kamer G17.2, Vanderbijlpark B Maatskaplike Werk
Mev Vedhna Lalla
Lektor/Vakgroep-adjunkvoorsiter +2716 910 3475 Vedhna.Lalla@nwu.ac.za Gebou 9A kantoor G17.3, Vanderbijlpark MA Maatskaplike Werk (UP)
Prof Wim Roestenburg
Professor +27 18 285 2270 Wim.Roestenburg@nwu.ac.za Gebou E8, Kamer 205, Potchefstroom B Soc Sc (Maatskaplike Werk), MA (Kliniese Maatskaplike Werk) (Cum Laude); D Litt et Phil (Maatskaplike Werk) Ekometrie, Skaalontwikkeling, Maatskaplike Indikator sisteme, Navorsingsmetodes.
Prof Elmien Truter
Senior Lektrise +27 16 910 3505 elmien.truter@nwu.ac.za Gebou 9A, Kantoor G17.6, Vanderbijlpark BA (Maatskaplike Werk) - Universiteit van Stellenbosch; MA (Forensiese Praktyk) - NWU; PhD (Herstelvermoë in maatskaplike werkers in kinderbeskerming) NWU Maatskaplike werk in kinderbeskerming
Prof Carlien van Wyk (SKJF)
Medeprofessor en voltydse navorser in Maatskaplike Werk +27 21 864 3593 carlien.vanwyk@nwu.ac.za Noordwes Universiteit,18 Malan Straat, Wellington 7655, Wes-Kaap, Potchefstroom PhD in Maatskaplike werk, MA in Maatskaplike werk (Spelterapie), BA in Maatskaplike werk Maatskaplike werk, Spelterapie, kind seksuele mishandeling - Kind, Jeug- en Familiestudies, deelname aan Kinder in die konteks van die regte van kinders, navorsing in gemeenskappe, Nagraadse toesigDr Lizane Wilson (SKJF)
Senior Lektor - Voltydse navorser en studieleier +27 21 864 3593 Lizane.Wilson@nwu.ac.za Noordwes Universiteit,18 Malan Straat, Wellington 7655, Wes-Kaap, Potchefstroom PhD (Kurrikulumstudies), M Diac (Spelterapie), B Diac (Maatskaplike werk) Gemeenskapsbetrokkenheid, Diensleer, kind seksuele mishandeling
Prof Mariette van der Merwe (SKJF)
Medeprofessor +27 21 864 3593 23376244@nwu.ac.za Noordwes Universiteit,18 Malan Straat, Wellington 7655, Wes-Kaap, Potchefstroom BA Maatskaplike Werk (cum laude), Honneurs Maatskaplike Werk (cum laude), Meesters Maatskaplike Werk (cum laude), DPhil Maatskaplike Werk Trauma en welstand in hulpbron-swak instellings
Dr Susanne Jacobs (SKJF)
Senior Lektor - Voltydse navorser en studieleier +27 82 783 7474 22093915@nwu.ac.za Duke AVE Irene Farm Villages, Centurion, Potchefstroom PhD Resilience, Psycho-Social Well-being, and Strenghs-Based Research: Relational Health Strengthening, restoring, and preserving communities