Profile
Title
Prof
Name and surname
Daleen van der Merwe
Job title
Senior Navorser (NRF-gradering: C1)
Telephone
+27 18 299 2476
E-mail
daleen.vandermerwe@nwu.ac.za
Physical address
Gebou F15, Kantoor 110
Campus
Potchefstroom
Expertise
Verbruikersbesluitneming, verbruikers inligtingsbronne en inligtingverkryging.
Background
Verbruikersinligtingsbronne en inligtingverkryging, hoofsaaklik ter ondersteuning van ingeligte, gesonde besluite. Een spesifieke belangstellingsarea is voedselgerigte inligtingsbronne vir gesonde voedselkeuses, met 'n uitbreiding na ander gesondheidsverbandhoudende inligtingsbronne, kontekste en produkte rakende voorkomende gesonde verbruikersgedrag.