Prof
Wilna Liebenberg
Posbeskrywing: 
Navorsingsprofessor
Telefoon: 
+27 18 299 4357
Faks: 
+27 87 231 5432
Fisiese adres: 
G2 Kamer G09, Potchefstroomkampus
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
BPharm, MSc [Farmaseutiese Chemie], DSc [Farmaseutiese Chemie]
Kundigheid: 
Vaste-toestand eienskappe van geneesmiddels; Polimorfisme
Background: 

Wilna Liebenberg is ‘n navorsingsprofessor in die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe by die NWU.  Sy is die stigter en hoof van die Solid-state Pharmaceutical Innovation and Nanotechnology (SPIN) navorsingsgroep.  Haar navorsing fokus op geneesmiddelaflewering en vaste-toestand geneesmiddel chemie. , Sy het studieleiding aan verskeie nagraadse studente gelewer.  Prof Liebenberg is die uitvinder/mede-uitvinder van ‘n hele aantal patente, die outeur/mede-outeur van drie boekhoofstukke asook outeur/mede-outeur van menig navorsingsartikels wat in eweknie geëvalueerde wetenskaplike joernale verskyn het.