Farmaseutika

 

In eenvoudige terme beteken Farmaseutika die “verwerking van geneesmiddels tot medisyne”. 

In Farmasie is Farmaseutika een van die mees diverse vakterreine wat verband hou met die wetenskaplike en tegnologiese aspekte van die ontwerp en vervaardiging van doseervorms of medisyne.