Oor ons

 

Visie:
Die SKool vir Farmasie streef om sy leierskapsrol in Suid-Afrika te behou en om internasionaal toonaangewend te wees in onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid.
 
Missie:
Om aptekers op te lei as professionele gesondheidsorgpraktisyns, navorsers, wetenskaplikes en leiers deur relevante en uitnemende onderrig-leer met die fokus op:
  • etiese en sosiale verantwoordelikheid
  • mono-, multi, en trandissiplinêre samewerking
  • bevordering van die gesondheid van die mense van Suid-Afrika