75 Reunie

PROGRAM

Vrydag 10 November:
14:00-16:00:  Registrasie
                         Besoek aan fasiliteite
18:00-21:00: Skemerkelkie

Saterdag 11 November:
09:00-09:15:  Verwelkoming
09:15-10:00:  ‘n Perspektief op die professie - Prof Sarel Malan
10:00-10:45:  ‘n Bekendstelling aan SAHPRA - Dr Joey Gouws
10:45-11:15:  Tee
11:15-12:00:  Die toekoms van farmasie-onderrig - Mr Vinvcent Tlala
12:00-12:45:  Die apteker en NHI – Mr Joubert Krugel
12:45-14:30:  Middagete
14:30-15:00:  Die geskiedenis van farmasie aan die NWU - Prof Antoon Goossens
15:00-16:00:  Oop sessie (Deel jou farmasie-ondervinding met die gehoor)
18:00-22:00:  Gala-dinee - Madiba Banquet Hall

Algemene navra:

Ms Martha Jonas
epos: martha.jonas@nwu.ac.za
Tel: (018) 299 2271