Aankondigings

SDRSA (Symposium on Diseases Relevant to South Africa)

 
Die NWU Skool vir Farmasie is trots om aan te kondig dat die  14de SDRSA (Symposium on Diseases Relevant to South Africa) op 18 en 19 Augustus 2017 plaasvind. 
Hierdie jaar sluit dit die Living with Cancer Simposium in, wat sal plaasvind op Saterdag 19 Augustus. 
 
Die jaar is kaartjies (registrasie) vir die SDRSA of Kanker Simposium te koop op Tixsa:
 
Alternatief kan u die kaartjies gaan koop by die Heimat gebou (Puk Kunste). 
 
Vir enige tegniese probleme rakende die koop van kaartjies kan u gerus LeRoux Malan by puk kunste kontak by  leroux.malan@nwu.ac.za .
 
Die coupon nommer vir Personeel, nagraadse studente en voorgraadse studente (wat nie B.Pharm 4de studente is nie) is: SymposiumNWU1 
 
 
Simposium Navrae:
Mev Liané Mostert
Liane.Mostert@nwu.ac.za
 
Ons hoop om u daar te sien!