Profile
Title
Prof
Name and surname
Jeanetta du Plessis
Job title
Adjunkdekaan: Navorsing en Innovasie
Telephone
+27 18 299 2274
Fax
+27 87 231 5432
E-mail
jeanetta.duplessis@nwu.ac.za
Physical address
Gebou G2 Kamer 101, Potchefstroomkampus
Campus
Potchefstroom
Qualifications
BPharm, MSc [Farmaseutika], PhD [Farmaseutika], DTO
Expertise
Geneesmiddelaflewering; Transdermal Geneesmiddelaflewering; Topikale Geneesmiddelaflewering; Kosmeseutika
Background

Jeanetta du Plessis, is die direkteur van die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe en professor in Farmaseutika aan die NWU.  Sy is ‘n apteker wat spesialiseer in geneesmiddelaflewering.  Haar navorsingsfokus is gesetel in topikale en transdermale geneesmiddelaflewering. Sy het studieleiding aan menig nagraadse studente gelewer en was reeds mentor vir verskeie nadoktorale genote. Jeanetta is outeur en mede-outeur van verskeie patente, meer as 100 navorsingsartikels wat in eweknie geëvalueerde wetenskaplike joernale verskyn het, asook enkele hoofstukke in boeke. Sy is die stigterslid van die ere-redaksie van die Open Access Journal, Research and Reports in Transdermal Drug Delivery. Jeanetta dien ook op dieadviesraad van die DST Nanotechnology HSE sowel as op die bemarkingskomitee van die International Skin Forum Conference. Sy is ook ‘n lid van beide die Organization for Women in Science for the Developing World (OWSD) en die Academy of Sience of South Africa [Assaf].